-
Almal word uitgenooi na die Kerkdiens in Beaver City Nebraska. Kom geniet n lekker dag saam ons waar ons in God se woord bymekaar kom en goeie vriende maak. Soos altyd help almal dat ons n lekker ete na die tyd kan hê. Opgewonde om almal weer te sien en nuwe gesigte te sien!