Afrikaans Kerkdiens – Beaver City, NE
July 19 @ 3:00 pm - 7:00 pm

Almal word uitgenooi na die Kerkdiens in Beaver City Nebraska.
Kom geniet n lekker dag saam ons waar ons in God se woord bymekaar kom en goeie vriende maak.
Soos altyd help almal dat ons n lekker ete na die tyd kan hê.
Opgewonde om almal weer te sien en nuwe gesigte te sien!