Suid-Afrikaanse Bring & Kuier Dames Middag – Milnot, ND
• Kaartjies is $25 per persoon. • RSVP én betaling moet teen of voor Maandag, 20 Julie gedoen word. • Betaling word via Venmo of PayPal aanvaar. Stuur gerus vir my ’n boodskap indien jy belangstel, dan stuur ek die betalingsbesonderhede aan. • Bring asseblief ’n Suid-Afrikaanse gereg of platter om te deel. • Bring ...